Dienstye
Is jy opsoek na goeie, suiwer, akkurate bediening en geestelike sorg en voeding? Sluit gerus aan by een van ons dienste, groepe of bedienings!
Dienstye:
Erediens: Sondae, 09:00.
Jesus Liggies Kinderkerk: Sondae, na die erediens.
Aanlyn Bybelstudie: Dinsdae, 19:00 via Microsoft Teams.
Metamorphosis Selgroep: Woensdae, 19:00 by die kerk.
Drink asseblief ’n koppie koffie saam met ons na die diens! Ons wil jou graag leer ken.








