Bybelstudie

Dinsdae, 19:00 [SAST/GMT + 2]


Ons huidige studie reeks:
Handelinge
Ons glo dat die Bybel die onwrikbare Woord van God is. Paulus skryf twee baie belangrike dinge oor die Skrif:
“Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.” (2 Timotheus 3:16, AFR53)
En neem aan die … swaard van die Gees – dit is die woord van God – (Efesiërs 6:17, AFR53)
Ons Bybelstudie vind om 19:00 (SAST/GMT+2) plaas via Microsoft Teams – dit is dus oop vir almal, ongeag van waar hulle hulself op daardie stadium bevind! U kan op die knoppie bo aan die bladsy klik om aan te sluit. Ons neem dikwels die Bybelstudies op en plaas dit ook op
Die studies wat ons reeds gedoen het:

Génesis

Die Evangelie volgens Johannes

Die Sendbriewe van Johannes






