

Dienstye:
Erediens: Sondae, 09:00.
Jesus Liggies Kinderkerk: Sondae, na die erediens.
Aanlyn Bybelstudie: Dinsdae, 19:00 via Microsoft Teams.
Metamorphosis Selgroep: Woensdae, 19:00 by die kerk.
Drink asseblief ’n koppie koffie saam met ons na die diens – ons wil jou graag leer ken!


















